Nog net Die fees het reeds plaasgevind.
Die Vivo Boerebemarkingsdag is Limpopo se grootste landbou-ekspo en vind op 4 en 5 September 2026 plaas.
Boere, besighede en besoekers van regoor die provinsie kom hier bymekaar om die nuutste landboutegnologie te sien, produkte te ontdek en saam te kuier.
Met demonstrasies, uitstallers, ’n snuffelmark en heerlike kos is die Vivo Boerebemarkingsdag ’n naweek wat jy nie wil misloop nie.
Waar boere en besighede mekaar ontmoet
3 days ago
Klankbank Uitsending - Dag 2 - Borge en uitstallers kry geleentheid om hulle besighede te bemark. Dankie aan GT Oil & Fuel wat hierdie ruimte geborg het.![]()
...
Klankbank Uitsending - Vivo Boerebemarkingsdag Dag 2
youtu.be
BEMARK JOU BESIGHEID OP ‘N UNIEKE BOERE MANIER!Kom maak jou merk b...5 days ago
Photos from MondTes's post
...
5 days ago
6 days ago
🌱'n Groot DANKIE aan Inteligro! 🌱![]()
Baie dankie aan Inteligro vir ons ongelooflike mooi komitee-drag! ![]()
Julle het verseker dat ons span nie net gemaklik is nie, maar ook stylvol en professioneel lyk.![]()
Ons waardeer julle ondersteuning en betrokkenheid baie. 🙌![]()
Dankie dat julle saam met ons help om die fees ’n sukses te maak! 🥔🌽🎉![]()
#DankieInteligro #VivoBoereBemarkingsDag #spanwerkmaakdieplanwerk #TrotsPlaaslik![]()
InteliGro 🤩🤩
...
6 days ago
🏉 BOKKE WEN! 🔥🔥
& nou… SKUIF DIE FEES ’N RAT HOËR! 🎶![]()
🎤 JUAN BOUCHER IS OP DIE VERHOOG! 🎤![]()
Die Bokke het gewen. Die tent is vol. Die gees is aan die brand! 🔥 ![]()
🎶🇿🇦 LEKKER VIVO!!! 🔥🍻
Juan Boucher
...
6 days ago
🎉🎉🏃🏻♀️
...
This content isn't available right now
When this happens, it's usually because the owner only shared it with a small group of people, changed who can see it or it's been deleted.Hoofborg